Berigte
Deur die jare is daar reeds ‘n verstommende stapel Krige-verwante berigte opgebou oor ‘n wye verskeidenheid onderwerpe, soos byvoorbeeld historiese opstalle, talle babas wat oor generasies heen gebore is, huwelike, familiefeeste, die ‘heimat’, genealogie, die Krige-grafkelder en -museum op Stellenbosch, ensovoorts.
Nuwe nuusberigte en -brokkies word natuurlik met ope arms verwelkom! Besonderhede oor waarheen om hulle te stuur, verskyn onderaan elke berig.
Spesiale Datum - 22 Julie
Presies 299 jaar gelede het die eerste Krige in Suid-Afrika aan wal gestap.
Lees verderKrige Wynmakers
Reeds vanaf die tweede generasie het die Kriges rondom Stellenbosch wyn gemaak.
Lees verderKriges op die Rugbyveld
Lees meer oor 7 Krige broers wat koning op die rugbyveld gekraai het.
Lees verderHistoriese Opstalle
Meeste Kriges kan hul herkoms aan ‘n plaas koppel. Kom ons begin by die oudste van hierdie ses plase.
Lees verderBabas oor die generasies
Daar is honderde foto’s, skilderye en tekeninge van Krige babas oor die generasies heen. Kom ons kyk bietjie.
Lees verderTroupaartjies
In die amper 300 jaar in Suid-Afrika was daar al amper 3000 huwelike in die Krige-familie. Kom ons kyk na ‘n paar.
Lees verderKrige Fees van 1973
In 1973 was daar in Stellenbosch ‘n landwye saamtrek van alle Kriges in Suid-Afrika.Dit was die eerste – en tot dusver die enigste – nasionale saamtrek wat die Kriges gehou het.
Lees verderKrige Bond Museum en Argief
In die Krige Argief is daar letterlik duisende briewe – meestal nog destyds met die hand geskryf.
Lees verderGrafkelder en Krige Familie
In die outyd het welaf families grafkelders laat oprig. Die strukture is hoofsaaklik ondergronds, maar die Kriges van Uiterwyk het een stap verder gegaan.
Lees verderHeimat
Die vraag is al oor baie generasies gevra: Waar kom die Kriges vandaan? Die antwoord was gerieflik breed gestel: uit Duitsland, natuurlik! Eers teen 1972 kon ons ‘n volledige...
Lees verderGenealogie
Genealogie is die deftige woord vir alles wat verband hou met ‘n familie se stamregister. In SA begin so ‘n register by die stamvader – die persoon wat die land binne gekom het...
Lees verderKrige Nuusbriewe
Vanaf 1976 word ‘n nuusbrief saamgestel, gedruk en aan adresse versprei. Destydse was dit aan ‘n paar honderd Kriges deur die land gepos...
Lees verderFamiliewapen
Tydens my omswerwinge in die 1970’s onder die breër Krige familie in SA het ek ‘n paar verskillende voorstellings van ons familiewapen gesien. Die mees algemene een was...
Lees verder