Krige Projekte
Wat die Krige-Bond veral ‘n dinamiese instelling maak, is die feit dat interessante en soms uitdagende projekte deur die jare aangepak en deurgevoer is – en dikwels, soos met die vroeë nuusbriewe, het die Krige-jeug hand bygesit!
Krige Nuusbrief
Die Krige-Bond gee sedert 1976 ‘n Nuusbrief uit. Die nuusbriewe beslaan reeds meer as 1,000 bladsye met berigte en beeldmateriaal oor die breë familie.
Lees verderMuseum & Argief
Alle Krige-aandenkings wat sedert 1970 versamel is, word in die Krige Museum en Argief in Stellenbosch by Caledon Villa bewaar.
Lees verderKrige Grafkelder
Die Kriges se verbintenis met Stellenbosch strek oor bykans 300 jaar. So ook met Moedergemeente.
Lees verderByeenkomste
Krige-byeenkomste in Suid-Afrika is reeds in 1973, 1976, 1981, 2001, 2010 en 2022 gehou. Die byeenkoms in 1973 is deur meer as 300 verwante bygewoon!
Lees verder