KRIGE BOND | Familie Webtuiste

KRIGE BOND | Familie Webtuiste

Identifikasie PDF Afdruk E-pos

Met ‘n Krige se voorname en geboortejaar is dit relatief maklik om iemand aan die hand van die
Krige-Boek te identifiseer. Die indeks in die boek lei jou dadelik na ‘n bladsy en ‘n Tak en die persoon self.

- Registers 

As ‘n Krige egter na 1973 gebore is, dan is dit nodig om die Krige-ouers met hulle geboortejaar te weet. Dan help die Krige-Boek weer op dieselfde wyse.
Enige Krige kan die Krige-Bond nader om hiermee te help.
 

Die prosedure kan soos volg afloop :
 
[a] Voltooi die Identifikasie-Vorm en stuur dit na die Krige-Bond.
 
* Indien inligting in die Krige-Boek verskyn, sal die beskikbare inligting elektronies aangestuur word.
 
* Indien inligting nie in die boek of bygewerkte databank verskyn nie, dan sal die Datalys aangestuur word met die versoek dat die Krige dit so volledig moontlik sal invul.
 
[b] Voltooi die Datalys en stuur dit terug aan Krige-Bond. Hierdie inligting sal dan gebruik word om die presiese posisie in die Krige-stamboom te bepaal.
 

Register_van_Kriges

Register van Kriges

Register_van_aangetroudenes

Register van Aangetroudes