KRIGE BOND | Familie Webtuiste

KRIGE BOND | Familie Webtuiste

Bronne PDF Afdruk E-pos

[1] Die mees-omvattende bron oor die familie is die publikasie 
“Die Familie Krige” deur Johan D Krige [1973]
Dit bevat inligting oor die voor-geskiedenis in Europa, die volledige stamregister met indekse, talle foto’s en ook ‘n lys van publikasies deur Kriges.
 
[2] Daar is talle staats- en kerk-argiewe asook anders Institute waar basiese navorsing gedoen kan word.
 
[3] Indien inligting oor indiwidue verlang word, kan die Internet ook ‘n nuttige bron word. Trouens, die is verreweg die mees geskikte kanaal om met die lewende generasie kontak op te neem !
 

Natuurlik mag Bronne [2] en [3] nuwe inligting verskaf, maar dan ontbreek die groter raamwerk wat Bron [1] verskaf.